Potjiekos

Wat is nou lekkerder as om salig ongestoord 'n lekker potjie te maak op nasionale feesdag van Belgiese.

Posted by Wil on 2021-07-21

Kyk na die kort (5 min) video van die saligheid.

Min of meer dieselfde resep as die pasta-potjie van Jan Braai.